Tsaredom Rusland

Царство Русское
Tsarstwo Roesskoje

Tsaredom Rusland

1547 – 1721
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Hoofstad Moskou (1547–1712)
Sint Petersburg (1712–1721)
Taal/Tale Russies
Regering Monargie
Wetgewer Regerende senaat
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Kroning van Iwan IV 16 Januarie 1547
 - Stigting van die Russiese Keiserryk 22 Oktober 1721
Geldeenheid Russiese roebel

Die Tsaredom Rusland (Russies: Царство Русское, Tsarstwo Roesskoje) was die amptelike naam van Rusland tussen die aanneming van die titel tsaar deur Iwan die Verskriklike in 1547 en die stigting van die Russiese Keiserryk in 1721 deur Pieter die Grote. Sommige Westerse bronne verwys na dié staat as Moskowië, ’n term wat ook van toespassing is op die Prinsdom en die Grootprinsdom van Moskou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search